Die QV Speskamp word hierdie jaar vir die sesde keer deur Queenswood Voortrekkers aangebied. Van hierdie jaar af sal dit ‘n Gebiedsgoedgekeurde Naweek (GGA) wees. Kruithoring Kommando bied weereens ondersteuning by hierdie kamp van Legendes.
Graag word elke Penkop/Drawwertjie en Verkenner uitgenooi om in te skryf.
Kampdatum: 10-12 Mei 2019
Plek: Hartbeesfontein Voortrekkerplaas
Sluitingsdatum: 28 April 2019
Inskrywings skakels open 15 tot 28 April 2019
P/D’s en Verkenners inskrywingskakel – https://forms.gle/hgtbtU1yw4CrJatn7
Volwassenes inskrywingskakel- https://forms.gle/sDEqVabd7BEhmBjC8
Graad | Spesialisasies |
Graad R/ 1 | Tuinier en Dias |
Graad 2 | Ou Kaap |
Graad 3 | Spoorkennis |
Graad 4 | Anglo-Boereoorlog |
Graad 5 | Boeresport |
Graad 6 | Kampkook |
Graad 7 | Veldbewustheid |
Verkenners ( Graad 8-12) | Nutsman |