Renosterprojek

Renosterprojek 2018

Ons wil graag die renosterprojek vir 2018 finaal afhandel en die oorhandiging van die fondse aan “Care for Wild” kan maak. Ons wil ook afsluit met verslaggewing oor die projek met betekenisvolle media-dekking.

Brief insake Renosterprojek 2018

Rekonsiliasievorm