Datum: 13 en 14 September 2019 GGA
Plek: Wolwespruit baan, Pretoria-Oos
Sluitingsdatum: 30 Augustus 2019
Ontvang hiermee ook die skakel vir dokumentasie (inligting en inskrywing) vir ons Verkenner RFK Vrydag 13 September asook Graad 3 Fietsry, Graad 5 Fietskunde en RFK vir die res van die PD’s op Saterdag 14 September 2019.
Skakel na aanlyn inskrywing: https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSfIyvIHX__VsjuB3DsZSQWMkIPVTSUZA33DI5UmQV9OXEj5ew/viewform
Hiermee ook die skakel na ons WEB bladsy met al die nodige inligting.