Rietvallei GGA / GGN (2018/10)
Rietvallei se gewilde GGA / GGN naweek word vanjaar aangebied gedurende die naweek 11-13 Mei 2018.
Hiermee die nodige dokumentasie vir die Rietvallei GGA / GGN.
Skakel vir Google inskrywingsvorm
Skakel vir Rietvallei GGA/GGN foto’s
Graad | Spesialisasie |
Graad 1 | Ek weet |
Graad 2 | Noodhulp |
Graad 3 | Paraatheid |
Graad 4 | Groot Trek |
Graad 5 | Spanseremonies |
Graad 6 | Persoonlike versorging |
Graad 7 | Voorslag voorbereiding |
Graad 8 – 12 | Vliegkuns / Spyseniering / Waardes / Verkeersveiligheid |
Graad 8 | Portefeulje taak Genealogie |