Rietvallei Graad 7 Evalueringsdag

Rietvallei Voortrekkers bied aan: Graad 7 Evalueringsdag – Saterdag 20 Julie 2019

Waar: Laerskool Elarduspark, Albertonstraat 548, Elarduspark.

Datum: Saterdag 20 Julie 2019 (07:00 -18:30)

Koste: R120.00 vir die dag. Offisiere, ouers en meelopers betaal R60.00 toegang en dit sluit die koste van ‘n ligte ete en koeldrank vir middagete in.

Drag: Formele Voortrekkerdrag. 

Sluitingsdatum: Maandag 15 Julie 2019.

Bring Saam: 2 Speletjies en liedjies soos voorberei vir Voorslagkamp.

Ken: 4 Seremonies se bevele en alle posisies.

Inligtingsbrief

Inskrywingsvorm

 Navrae kan gerig word aan Monica Jacobs 083 450 2523