Seejol 2022
Inskrywings sluit eerskomende Dinsdag!
Daar is net nog enkele plekke beskikbaar. [Busse byna vol.]
Selfbehoud, en Branderry ongelukkig reeds vol.
Datums: 24 Junie – 3 Julie – 8 heerlike dae by die see!
Kampgelde: R2800, wat alles, ook vervoer, insluit.
Inskrywings geskied elektronies vanaf ons webblad: http://www.seejol.voortrekkers.org.za