Seejol 2022
Met die Maart-vakansies agter die rug, is dit tyd om te begin beplan vir die Junie-vakansie!
Seejol se vaart begin in Junie 2022.
Seejol Seekamp vir Verkenners vind jaarliks in ‘n heerlike vakansie-atmosfeer te Hartenbos aan die Kaapse Suidkus plaas.
Gaan na ons web en skryf vroegtydig in om teleurstelling te voorkom!
Kampdatums: 24 Junie – 3 Julie
Sluitingdatum vir inskrywings: 31 Mei
http://www.seejol.voortrekkers.org.za
Gr 8: Seekunde & Kuswag
Gr 9: Strandstudie & Grotte
Gr 10: Strandvernuf & Natuurbewaring
Gr 10 – 12: Soutwaterhengel & Rotshengel
Gr 10 – 12: Kampkommunikasie & Fotografie
Gr 11: Selfbehoud & Voetslaner
Gr 11 – 12: Branderry & Waterveiligheid
Gr 11 – 12: Snorkelduik & Waterveiligheid
Gr 11 – 12: Seeroeikunde & Waterveiligheid
Volwassenes: Seekunde