Sentraal Penkop en Drawwertjie

Maartmaand en die volgende skoolvakansie is weer om die draai en die gewilde SPDW kamp is vanjaar vanaf 23 – 28 Maart 2020.
Verskeie waterspesialisasies word aangebied vir ALLE penkop en drawwertjies aangebied, asook die gewilde Erfgrond beloftespesialisasie vir Graad 7 jeuglede.

Ruimtewaarneming word vanjaar aangebied.
Seilkuns word weer vir volwassenes aangebied. Kom bederf jouself en leer om te seil!

SPDW word aangebied by die De Bank Voortrekkerterrein op die oewers van die Vaaldam.

Kom geniet die warm weer en sonskyn gvul met hope pret en plesier by die SPDW vakansiekamp!

Kampbrief
Inskrywing elektronies: www.spdw.co.za