SPDW se kampdatum is vanjaar vanaf 16 – 21 Maart 2019.
Verskeie waterspesialisasies, asook die gewilde Erfgrond beloftespesialisasie vir Graad 7 jeuglede, word aangebied.
Seilkuns word weer vir die volwassenes aangebied. Kom bederf jouself en leer om te seil!
SPDW word aangebied by die De Bank Voortrekkerterrein op die oewers van die Vaaldam. Kom geniet die warm weer en sonskyn gevul met hope pret en plesier by die SPDW vakansiekamp!
GRAAD | SPESIALISASIE |
1 | Spele |
2 | Spele |
3 | Paraatheid |
4 | Waterfiksheid / Groot trek |
5 | Roeikuns /Varswater Dierekennis |
6 | Varswaterhengel / Redding |
7 | Erfgrond / Waterbewustheid |
Volwassenes | Seilkuns |
Kampbrief
Inskrywingsvorm Jeuglede (Vorm A)
Inskrywingsvorm Volwassenes (Vorm B)
Kommando opgaafvorm