SPDW (3 – 8 April 2018)
Neem asb. kennis dat die SPDW Bus vanaf MENLO HOëRSKOOL (Atterbury straat ingang) 3 April 2018 om 7:00 vertrek, en nie meer van die Kolonnade nie.
Die bus sal by Highveld One-stop op R21 om 8:30 stop om Johannesburg PD’s op te laai.
Daar is nog plek op die bus, stuur asb. versoek aan [email protected] om plek te bespreek.
Daar is nog plek by Varswaterdiere (Graad 5) beskikbaar, ons sal nog inskrywings hiervoor aanvaar!
Inpaklyste is versprei, kontak [email protected] indien u dit nie ontvang het nie.
Dit is ook beskikbaar op ons webblad: www.spdw.co.za
SPDW groete
Gawie Naudé
Kampleier