SPDW

Dit is weer tyd vir SPDW VAKANSIE KAMP!

Kom kamp saam met ons De Bank Voortrekker Jeugkampterrein. By die Vaaldam, naby Oranjeville in die Vrystaat. (ongeveer 200 km vanaf Pretoria).

Kampdatum: 26 Maart 2022 (11:00) – 31 Maart 2022 (12:00)

Kampbrief

Inskrywing en inligting by www.spdw.co.za

Graad Spesialisasies
1 & 2 Tuinier
3 Paraatheid EN Waterveiligheid
4 Waterfiksheid of Ruimtewaarneming
5 Roeikuns of Varswater Dierekunde
6 Varswaterhengel of Redding
7

Waterbewustheid of Erfgrond

Volwassenes Seilkuns of Ruiterkuns