Suiderkruis GGA

Suiderkruis Voortrekkerkommando nooi julle hartlik uit na ons GGA die naweek van 28 en 29 Mei 2021.
Die GGA sal by verskeie persele aangebied word as gevolg van COVID-19 beperkings. Neem asseblief kennis: Geen oorslaap fasiliteite is beskikbaar nie, kinders gaan huis toe Vrydagaand en meld weer aan Saterdagoggend.
Uitnodigingsbrief

Graad Spesialisasie
Graad 1 Tuinier
Graad 2 Dierewaarneming
Graad 3 Handwerk
Graad 4 Groepspele
Graad 5 Brandweer
Graad 6 en 7 Persoonlike Versorging / Paraatheid / Gedenkwaardighede
Graad 8-12 Selfverdediging / Boogskiet / Vuurwapens / Kerkjaar

Navrae kan gerig word aan Pietrou Gie by 083 407 3020 of [email protected]

Die lys van saambring benodigdhede sal per epos gestuur word saam met die bevestiging van u inskrywing.