Suiderkruis GGA/N

Suiderkruis Voortrekkerkommando nooi julle hartlik uit na ons GGA by Laerskool Skuilkrans in Murrayfield, die naweek van 4 en 5 Maart 2022.

Die skakel vir inskrywings is http://bit.ly/SuiderkruisGGA. Inskrywings word slegs per die aanlyn vorm gedoen, GEEN EPOS INSKRYWINGS SAL AANVAAR WORD NIE. INSKRYWINGS SAL SLEGS VAN INGESKREWE VOORTREKKERS AANVAAR WORD.

Die sluitingsdatum vir inskrywings is Vrydag 25 Februarie 2022 of as die maksimum aantal inskrywings vir ‘n kursus bereik is.

Uitnodigingsbrief