SWARTVLEI 2018 – DROOM GROOT
Ons is baie opgewonde oor al die inskrywings. Staptogte is reeds vol en gesluit vir verdere inskrywings.
Julle kan egter nog inskryf by die ander Divisies tot Saterdag 19 Mei 2018.
Onthou dat deposito’s ook betaalbaar is teen 19 Mei 2018.
Waar: www.swartvleikamp.co.za
- Alle kampers kan nou elektronies inskryf. Volg net die stappe op die program – reg tot aan die einde. ‘n Kopie van die Inskrywing sal outomaties gestuur word aan elke persoon na sy/haar inskrywing.
- AKL administrasie moet asseblief registreer op die inskrywingsblad om te kan sien wie van hulle kommando wel ingeskryf het. Hierdie elektronies opsomming sal dan ook dien as die kommando opsomming.
SWARTVLEI 2018 – ELEKTRONIESE INSKRYWINGS IS NOU OOP
Waar: www.swartvleikamp.co.za
- Alle kampers kan nou elektronies inskryf. Volg net die stappe op die program – reg tot aan die einde. ‘n Kopie van die Inskrywing sal outomaties gestuur word aan elke persoon na sy/haar inskrywing.
- AKL administrasie moet asseblief registreer op die inskrywingsblad om te kan sien wie van hulle kommando wel ingeskryf het. Hierdie elektronies opsomming sal dan ook dien as die kommando opsomming.
Aangeheg ook die Kampbriewe wat op Swartvei Webwerf beskikbaar is.
Swartvlei 2018 Kampbrief – Admin
Swartvlei 2018 Kampbrief – Offisiere
Swartvlei 2018 Kampbrief – Penkop-en-drawwertjies
Swartvlei 2018 Kampbrief – Verkenners
Indien daar enige navrae is rondom die aanlyn inskrywing of kommando opsomming kontak my gerus.
Annerie Kotze [email protected]
Swartvlei Seekamp Kampleier
Tekkies Kotze
0828526171