Swartvlei 2022

Swartvlei word vanjaar weer aangebied op ‘n splinternuwe terrein in die Oos-Kaap: Boknes Voortrekker Kampterrein !!

Kom kamp saam met ons vanaf Sondag 26 Junie 2022 tot en met Saterdag 2 Julie 2022.

Kampbrief

GRAAD SPESIALISASIE

Graad 1

Seepret

Graad 2

See waarneming

Graad 3

See Versamelkuns

Graad 4

Seekennis

Graad 5

See-Dierekennis

Graad 6

Kus-Ekosorg / Staptogte / Riviermondings

Graad 7

Strandbewustheid  / Erfgrond