SWARTVLEI 2019 – ELEKTRONIESE INSKRYWINGS IS VANAF DINSDAG 2 APRIL 2019 OOP
SWARTVLEI 2019 – ROER JOU…..
Waar: www.swartvlei.co.za
- Alle kampers kan nou elektronies inskryf. Volg net die stappe op die program – reg tot aan die einde. ‘n Kopie van die Inskrywing sal outomaties gestuur word aan elke persoon na sy/haar inskrywing.
- AKL administrasie moet asseblief registreer op die inskrywingsblad om te kan sien wie van hulle kommando wel ingeskryf het. Hierdie elektronies opsomming sal dan ook dien as die kommando opsomming.
Aangeheg ook die Kampbriewe wat op Swartvei Webwerf beskikbaar sal wees.
Kampbrief – Penkop en Drawwertjies
Indien daar enige navrae is rondom die aanlyn inskrywing of kommando opsomming kontak my gerus.
Annerie Kotze
Annerie Kotze
Swartvlei Admin
Sel: 083 415 2186
e-pos: [email protected]