Almal is terug na ‘n lui lekker vakansie en die jaar is weer volstoom aan die gang met universiteite en werke wat reeds begin het. Begin ook jou staatmaker jaar op die gepaste wyse, saam met goeie vriende, lekker kos en interessante geselskap. Alle Staatmakers is welkom om die aand saam met ons te geniet en bring ‘n vriend of twee saam. Sweepslag sal kos voorsien.
Sperdatum | Maandag 29 Januarie 2018 |
Wie | Staatmakers en hul vriende RSVP: RSVP asseblief op hierdie gebeurtenis (https://www.facebook.com/events/1707496655956874) sodat ons weet vir hoeveel mense ons moet voorberei. |
Datum | Vrydag 2 Februarie 2018 om 19:00. |
Plek | Polsslag Voortrekker Saal, 264 Gloverlaan (Google-kaarte: https://goo.gl/maps/3NpUG5LdedC2 |
Saambring | Eie drink goed en bordesak. |
Navrae | Enige navrae kan aan Wessel van der Walt gerig word by 082 264 9643 of [email protected] Vir meer inligting, besoek gerus Sweepslag se Facebook bladsy by https://www.facebook.com/Sweepslag. |