GGN 2019/03
Sytze Wierda Voortrekkers nooi julle hartlik uit na ons GGA Dag/Naweek te Sytze Wierda Sentrum, te Pretoria.
Datum: Vrydag 22 Februarie tot Sondag 24 Februarie 2019.
Plek: Sytze Wierda Voortrekkerspansentrum.
GRAAD | SPESIALISASIE |
1 | Padveiligheid of Selfsorg |
2 | Veldkook of Knope |
3 | Volkspele |
4 | Noodhulp |
5 | Boeresport |
6 | Senior Paraatheid of Afrikanertradisies |
7 | Godsdiens |
8-12 | Leierskapvaardighede of Selfverdediging of Nasionale Gedenkwaardighede of Godsdiens Vandag |