Sytze Wierda GGN

Sytze Wierda Voortrekkers nooi julle hartlik uit na ons GGA Dag/Naweek te Sytze Wierda Sentrum, Pretoria.

Kom kuier saam met ons en leer meer …

Datum: Vrydag 25 Februarie 2022 tot Sondag 27 Februarie 2022.

Inligtingsbrief

Inskrywingsvorm

Graad Spesialisasie
1

Padveiligheid 

Selfsorg

2

Veldkook

Knope

3

Immigrante

4

Noodhulp

5

Boeresport

6-7

Paraatheid 

Afrikanertradisies

Godsdiens (reeds vol bespreek)

8-12

Nasionale Gedenkwaardighede 

Vuurwapens 

Seremonies 

Godsdiens vandag