Hoëveld PDkamp

Die Hoëveld Penkop- en Drawwertjiekamp vind plaas gedurende die Maart skoolvakansie.
Kamptema: PD Hoëveld Glo en Dien God Drie-Enig

Datum: Saterdag 21 Maart 2020 om 08:00 tot Woensdag 25 Maart 2020 om 12:00 .
Plek: Voortrekkerterrein Hartbeesfontein sowat 50 km Noord vanaf Pretoria.
Sluitingsdatum: Vrydag 6 Maart 2020.

Kommandoleier – Kampbrief
Kampbrief – Ouers
Inskrywingsvorm: Vorm A – Penkop en Drawwertjies
Inskrywingsvorm: Vorm B – Volwassenes / Verkenners / Kleuters
Opgaaf vorm Vorm C & D – Opsomming vir Penkop en Drawwertjies / Volwassenes / Verkenners / Kleuters

Inpaklys (Wag vir inligting)

Graad Spesialisasie
Graad 1 Spele
Graad 2 Veldkook
Graad 3 Handwerk / Spoorkennis
Graad 4 Vasbyt / Plantekennis / Noodhulp
Graad 5 Touwerk / Weerkennis
Graad 6 Spoorsny / Kommunikasie / Sterrekunde
Graad 7 Medemens / Veldbewustheid
Volwassenes  Volwasse intreekursus

 

Noordelike PDkamp

“Ons glo in God Drie-Enig en ons glo in pret hier in die woud”

Ontdek die paradys  van die Noorde.  Baljaar by ons eie glyklip en onderneem staptogte op kronkelpaadjies met bome wat so hoog is dat hulle toppe skaars sigbaar is.  Ontdek die geheime en versteekte watervalle in ons eie feetjieland.

Kampdatum:   Woensdag 25 Maart 2020 om 14:00 tot Sondag 29 Maart 2020 om 12:00.

Kampbrief

Inskrywingsvorm – Jeuglede (Vorm A)

Inskrywingsvorm – Volwassenes (Vorm B)

Naamlys – Vorm C

Opsomming – Vorm D

L10 Vrywaring

L11 Vrywaring

Suiderkruis GGA

GGA 2020/04

Suiderkruis Voortrekkerkommando se GGN naweek word weer aangebied in Maart 2019.

Almal word hartlik uitgenooi na hulle GGN by Laerskool Skuilkrans, Murrayfield.

Datum: Vrydag 06 Maart en Saterdag 07 Maart 2019.

Sluitingsdatum: (wag vir bevestiging)

Uitnodigingsbrief (wag vir dokumentasie)

Inskrywingsvorm (wag vir dokumentasie)

 

Graad  Spesialisasie
Graad 1 Tuinier
Graad 2 Dierewaarneming
Graad 3 Handwerk
Graad 4 Groepspele
Graad 5 Brandweer
Graad 6 & 7 Gedenkwaardighede

Persoonlike Versorging (Slegs drawwertjies)

Senior Paraatheid

Graad 8 – 12 Vuurwapens

Boogskiet

Selfverdediging

Manne en vrou uit die Bybel

 

 

Kruinsig-kentekennaweek (GGN)

GGN 2020/03

Vanaf Vrydag 28 Februarie tot Sondag 1 Maart 2020 word Kruinsig se kentekennaweek aangebied vir penkop en drawwertjies en verkenners.

Kom kuier, speel en leer saam. Spesialisasies word deur ervare fasiliteerders aangebied.

Sluitingsdatum: 21 Februarie 2020

Uitnodiging 

Saambringlys 

Kommando opgaafvorm

Graad Spesialisasie
Graad R Voor-op-die-wa
Graad 1 Tuinier
Graad 2 Ou Kaap
Graad 3 Die Kok
Graad 4 Noodhulp
Graad 5 Boeresport
Graad 6 Senior Paraatheid
Graad 7 Afrikanerkind
Graad 8-12 Elektronika

Selfverdediging

Sytze Wierda GGN

GGN 2020/02

Sytze Wierda se gewilde GGA naweek is weer in Februarie 2020 en dis om die draai.

Sluitingsdatum: 14 Februarie 2020

Inligtingsbrief 

Kommando inskrywing en opsomming 

Graad Spesialisasie
 

Graad 1

 

Padveiligheid

Selfsorg

 

Graad 2

 

Veldkook

Knope

Graad 3 Volkspele
Graad 4 Noodhulp – VOL (Geen verdere inskrywings is moontlik nie)
Graad 5 Boeresport
 

Graad 6 of 7

 

Paraatheid

Afrikanertradisies

Graad 7 Godsdiens
 

Graad 8-12

Leierskapsvaardighede

Selfverdediging

Nasionale gedenkwaardighede  – VOL (Geen verdere inskrywings is moontlik nie)

Godsdiens vandag

 

Wapadrand Boeredanskamp

Wapadrand  se gewilde GGN word eersdaags aangebied.

Die dokumentasie sal geplaas word sodra dit ontvang is.

Datum: 24-26 Janaurie 2020

Plek: Hartbeesfontein

Kontakpersoon: Danette Smith [email protected]

GRAAD SPESIALISASIE
Graad6 Volksdanse
Graad 8-12 Volksdanse

Lemetsi GGA

Lemetsi se gewilde GGN word in Oktober aangebied.

Die dokumentasie sal geplaas word sodra dit ontvang is.

Datum: 11-13 Oktober 2019

Plek: Letaba

Kontakpersoon: Riette Meyer  ([email protected])

GRAAD SPESIALISASIE
Graad 1 Kind van Jesus
Graad 2 Waterveiligheid
Graad 3 Godsdiens
Graad 4 Waterfiksheid
Graad 5 Brandweer
Graad 6 Varswaterhengel
Graad 7 Waterbewustheid
Graad 8 Padda identifisering
Graad 9 Radiospraak
Graad 10 Verfbal
Graad 11 Noodhulp
Graad 12 Fotografie

Rietvallei Fietsry kaskenades

Rietvallei Fietsry kaskenades word in September weer aangebied.

Die dokumentasie sal geplaas word sodra dit ontvang is.

Datum: 14 September 2019

Plek: Wolwespruit Fietsbaan

Kontakpersoon: Nic Louw

GRAAD SPESIALISASIE
Graad 3 Fietsry
Graad 5 Fietskunde

Totius GGA/GGN

Totius se gewilde GGN word weer eersdaags aangebied.

Uitnodigingsbrief: https://transvaal.voortrekkers.co.za/dokumente/2019/07/totius-uitnodigingsbrief.pdf

Skryf asb elektronies in by Die Voortrekkers se inskrywingsportaal by https://inskrywings.voortrekkers.co.za/

Datum: 02-04 Augustus 2019.

Plek: FAK Udolpho Jeugterrein, Parys

Kontakpersone:  Kontak gerus vir Marié du Toit by [email protected] of Susan Conradie by [email protected]  indien u enige vrae het.

Meelopers vir die GGA (slegs Saterdag) betaal R120.00

Meelopers vir die GGN (die hele naweek) betaal R350.00

GRAAD SPESIALISASIE
Graad 1 Tuinier
Graad 2 Knope
Graad 3 Handwerk
Graad 4 Dierekennis
Graad 5 Kampeerder
Graad 6 Afrikanertradisies
Graad 7 Afrikanerkind
Graad 8-12 Touwerk / Gelowe

Belfast GGN

Kom geniet die Plaaslewe spesialisasie saam met mede Graad 5 Voriemaats.

Datum: 02 – 04  Augustus 2019

Sluitingsdatum:  Vrydag 20 Julie 2019

Hiermee die nodige dokumentasie vir die naweek se kamp:

Uitnodigingsbrief

Inskrywingsvorm (PDF)

Inskrywingsvorm (word)

Kampbenodighede

Opsommingsvorm (PDF)

Opsommingsvorm (word)

Kampprogram

Graad  Spesialisasie
5 Plaaslewe