Lunsklip Verkennerkamp 2020

Lunsklip kamp word vanjaar weer gedurende die Maart skoolvakansie aangebied.

Kampdatums:  21 – 29 Maart 2020.

Vir enige navrae, stuur ‘n e-pos na [email protected]

Kampbrief (dokumentasie word afgewag)

Graad Spesialisasie
Graad 8 Veldvernuf en Tradisionele Spele
Graad 8-9 Natuurbewaring en Vuurwapens
Graad 9 -10 Voetslaner en Sterrekunde
Graad 10 Kampbeveiliging en Leierskapvaardighede
Graad 11 Selfbehoud
Graad 12 Buitegroep (keurgroep)

Suiderkruis GGA

GGA 2020/04

Suiderkruis Voortrekkerkommando se GGN naweek word weer aangebied in Maart 2019.

Almal word hartlik uitgenooi na hulle GGN by Laerskool Skuilkrans, Murrayfield.

Datum: Vrydag 06 Maart en Saterdag 07 Maart 2019.

Sluitingsdatum: (wag vir bevestiging)

Uitnodigingsbrief (wag vir dokumentasie)

Inskrywingsvorm (wag vir dokumentasie)

 

Graad  Spesialisasie
Graad 1 Tuinier
Graad 2 Dierewaarneming
Graad 3 Handwerk
Graad 4 Groepspele
Graad 5 Brandweer
Graad 6 & 7 Gedenkwaardighede

Persoonlike Versorging (Slegs drawwertjies)

Senior Paraatheid

Graad 8 – 12 Vuurwapens

Boogskiet

Selfverdediging

Manne en vrou uit die Bybel

 

 

Kruinsig-kentekennaweek (GGN)

GGN 2020/03

Vanaf Vrydag 28 Februarie tot Sondag 1 Maart 2020 word Kruinsig se kentekennaweek aangebied vir penkop en drawwertjies en verkenners.

Kom kuier, speel en leer saam. Spesialisasies word deur ervare fasiliteerders aangebied.

Sluitingsdatum: 21 Februarie 2020

Uitnodiging 

Saambringlys 

Kommando opgaafvorm

Graad Spesialisasie
Graad R Voor-op-die-wa
Graad 1 Tuinier
Graad 2 Ou Kaap
Graad 3 Die Kok
Graad 4 Noodhulp
Graad 5 Boeresport
Graad 6 Senior Paraatheid
Graad 7 Afrikanerkind
Graad 8-12 Elektronika

Selfverdediging

Sytze Wierda GGN

GGN 2020/02

Sytze Wierda se gewilde GGA naweek is weer in Februarie 2020 en dis om die draai.

Sluitingsdatum: 14 Februarie 2020

Inligtingsbrief 

Kommando inskrywing en opsomming 

Graad Spesialisasie
 

Graad 1

 

Padveiligheid

Selfsorg

 

Graad 2

 

Veldkook

Knope

Graad 3 Volkspele
Graad 4 Noodhulp – VOL (Geen verdere inskrywings is moontlik nie)
Graad 5 Boeresport
 

Graad 6 of 7

 

Paraatheid

Afrikanertradisies

Graad 7 Godsdiens
 

Graad 8-12

Leierskapsvaardighede

Selfverdediging

Nasionale gedenkwaardighede  – VOL (Geen verdere inskrywings is moontlik nie)

Godsdiens vandag

 

Lemetsi GGA

Lemetsi se gewilde GGN word in Oktober aangebied.

Die dokumentasie sal geplaas word sodra dit ontvang is.

Datum: 11-13 Oktober 2019

Plek: Letaba

Kontakpersoon: Riette Meyer  ([email protected])

GRAAD SPESIALISASIE
Graad 1 Kind van Jesus
Graad 2 Waterveiligheid
Graad 3 Godsdiens
Graad 4 Waterfiksheid
Graad 5 Brandweer
Graad 6 Varswaterhengel
Graad 7 Waterbewustheid
Graad 8 Padda identifisering
Graad 9 Radiospraak
Graad 10 Verfbal
Graad 11 Noodhulp
Graad 12 Fotografie

Totius GGA/GGN

Totius se gewilde GGN word weer eersdaags aangebied.

Uitnodigingsbrief: https://transvaal.voortrekkers.co.za/dokumente/2019/07/totius-uitnodigingsbrief.pdf

Skryf asb elektronies in by Die Voortrekkers se inskrywingsportaal by https://inskrywings.voortrekkers.co.za/

Datum: 02-04 Augustus 2019.

Plek: FAK Udolpho Jeugterrein, Parys

Kontakpersone:  Kontak gerus vir Marié du Toit by [email protected] of Susan Conradie by [email protected]  indien u enige vrae het.

Meelopers vir die GGA (slegs Saterdag) betaal R120.00

Meelopers vir die GGN (die hele naweek) betaal R350.00

GRAAD SPESIALISASIE
Graad 1 Tuinier
Graad 2 Knope
Graad 3 Handwerk
Graad 4 Dierekennis
Graad 5 Kampeerder
Graad 6 Afrikanertradisies
Graad 7 Afrikanerkind
Graad 8-12 Touwerk / Gelowe

Impala GGA/GGN

Impala se gewilde GGN word eersdaags aangebied.

Uitnodigingsbrief

Saambringlysie

Opgaafvorm

Datum: 26-28 Julie 2019

Plek: Impala Kultuurkasteel, Kempton park

Kontakpersoon: Christine Janse van Rensburg ([email protected])

GRAAD SPESIALISASIE
Graad R Lesaanbieding (Boeresport)
Graad 1 Kind van Jesus
Graad 2 Kuiertyd
Graad 3 Godsdiens Oranje
Graad 4 Gestremdhede
Graad 5 Godsdiens Groen
Graad 6 Persoonlike Versorging
Graad 7 Godsdiens Blou
Graad 8-12 Paraatheid
Waardes

Panorama GGN

Dit is vir Oord Panorama aangenaam om u uit te nooi na ons Oordkamp vir 2019.

Die kamp is as ‘n Gebieds Goedgekeurde Aktiwiteit geregistreer by die Transvaalse Gebiedskantoor.

Dit beteken dat hierdie geleentheid vir die graad 4-7 penkop/drawwertjie as ‘n Gebieds Goedgekeurde Naweek sal tel wanneer daar vir Voorslag ingeskryf word.

Tydperk: Vrydag 12 Julie 2019 17:30 tot Sondag 14 Julie 2019 14:00.

Plek: Ella Combrinkkampterrein, Witrivier.

Vervoer: Kommando’s/ouers moet self vir vervoer voorsiening maak.

Huisvesting: Daar is huisvesting in die slaaplokale. Almal bring hulle eie beddegoed.

Graad Spesialisasie
Graad 1 Dias
Graad 2 Ou Kaap
Graad 3 Immigrante
Graad 4 Groot Trek
Graad 5 Delwerye
Graad 6 Paraatheid
Graad 7 Afrikanerkind
Graad 8-12 (Verkenners) Kerkjaar
Volwassenes Spanhantering

Hiermee die nodige dokumentasie

Uitnodiging

Inskrywing (word) / Inskrywing (PDF)

Naamlys (word) / Naamlys (PDF)

Saambringlys

Paraatheid toestemming (word) / Paraatheid toestemming (PDF)

 

Swartvlei

SWARTVLEI 2019 – ROER JOU…..

SWARTVLEI 2019 – ELEKTRONIESE INSKRYWINGS IS VANAF DINSDAG 2 APRIL 2019 OOP

Kampdatum: 16 Junie tot 22 Junie 2019
Plek: Swartvlei-meer, Sedgefield (tussen George en Knysna)
Vervoer: Busvervoer vertrek Saterdag 15 Junie om 14H00 en keer terug Sondag 23 Junie om 10h00.

Waar: www.swartvlei.co.za

  • Alle kampers kan nou elektronies inskryf.  Volg net die stappe op die program – reg tot aan die einde.  ‘n Kopie van die Inskrywing sal outomaties gestuur word aan elke persoon na sy/haar inskrywing.
  • AKL administrasie moet asseblief registreer op die inskrywingsblad om te kan sien wie van hulle kommando wel ingeskryf het. Hierdie elektronies opsomming sal dan ook dien as die kommando opsomming.
GRAAD SPESIALISASIES
1 See-Pret
2 See-Waarnneming
3 See-Versamelkuns
4 See-kennis
5 See-Dierekennis
6 Kus-Ekosorg / Staptogte / Rivermondings
7 Waterbewaustheid / Afrikanerkind Belofte / Strandbewustheid

Aangeheg ook die Kampbriewe wat op Swartvei Webwerf beskikbaar sal wees.

Kampbrief- Admin.

Kampbrief – Offisiere

Kampbrief – Verkenners

Kampbrief – Penkop en Drawwertjie

Indien daar enige navrae is rondom die aanlyn inskrywing of kommando opsomming kontak my gerus.

Annerie Kotze: [email protected] 

083 415 2186    / [email protected]

Noordpos GGA

Noordpos se GGA dag word aangebied vanaf Vrydag 24 Mei 2019 tot Saterdag 25 Mei 2019.

Sluitingsdatum: Vrydag 10 Mei 2019

Hiermee die uitnodigingsbrief en inskrywingsvorms.

Uitnodigingsbrief  (Kliek op blou skakel)

Inskrywingsvorms (Kliek op blou skakel)

Kommando opsommingsvorm (Kliek op blou skakel)

Graad Spesialisasie
Graad 1 Selfsorg
Graad 2 Dierewaarneming
Graad 3 Plantwaarneming
Graad 4 Noodhulp
Graad 5 Spanseremonies
Graad 6 Paraatheid Jnr.
Graad 7 Seremonies
Verkenners Boogskiet (Maks 15)

Tradisionele Spele

Verkeersveiligheid