Generaal Hertzog Kentekendag

Dis weer tyd vir Generaal Hertzog se gewilde kentekendag.

Kom kuier saam met ons en leer meer …

Datum: 4 Mei 2019

Sluitingsdatum: 25 April 2019

Inligtingsbrief

Inskrywingsvorm

PD Saambringlysie

Aanbiedingsplekke en tye

ABO Junior Inligting 

Verkenners: Fotografie inligtingsbrief

Verkenners: Brandweer Inligtingsbrief

Verkenners: Manne en Vroue Inligtingsbrief

Graad Spesialisasie
1Junior Kok
2Dierewaarneming
3Spoorkennis
4Anglo-Boereoorlog / Gestremdhede
5Volkskennis – Delwerye / Godsdiens
6Kampkook
VerkennersFotografie / Brandweer / Manne en vroue uit die Bybel



Suiderkruis GGA

Suiderkruis Voortrekkerkommando nooi julle hartlik uit na ons GGA Dag by Laerskool Skuilkrans, Murrayfield, op die naweek van 1 en 2 Maart 2019.

GRAADSPESIALISASIES
1Tuinier
2Dierewaarneming
3Handwerk
4Groepspele
5Brandweer
6 & 7Persoonlike versorging (SLEGS Drawwertjies)
Paraatheid
Gedenkwaardighede
8 – 12 Selfverdediging
Vuurwapens
Boogskiet

Uitnodigingsbrief

Inskrywingsvorm

Struwig GGN

Kom kamp saam die Paasnaweek op Struwig Eko Reservaat. Die Struwig plaas is in Hoedspruit, gaan kyk gerus na hulle webblad by http://www.struwigeko.co.za. Hierdie is ‘n Gebiedsgoedgekeurde naweek vir graad 5, 6, 7 en Verkenners.

Almal moet asb reeds op die kamp wees teen 19:00 op Donderdag 18 April. Die hekke sluit om 18:00 en dan is dit nog ongeveer 45 minute se ry tot by die kamp. Kontak ons gerus indien u nie betyds gaan wees voor die hek om 18:00 sluit nie.

Ons gaan die volgende spesialisasies/Kursus doen:

GraadSpesialisasie
5 – 6Ekosorg
7Erfgrond
VerkennersRiviere
Ekologie
VolwassenesBestuurskursus

Kampbrief en inskrywingsvorm (PDF)

Kampbrief en inskrywing (word)

Lunsklip Verkennerkamp

Lunsklip is ‘n Verkennerkamp wat jaarliks tydens die Maart skoolvakansie aangebied word.

Sedert 1962 bied Lunsklip, in die natuurprag van die Percy Fyfe Natuurreservaat naby Potgietersrus, vir Verkenners en volwassenes ervarigs wat nie verwoord kan word nie.

Kampdatum: 23-31 Maart 2019 – Senior Verkenners (Graad 10-12) Kampdatum: 26-31 Maart 2019 – Junior Verkenners (Graad 8-9)

Kampbrief

GraadSpesialisasie
Juniors: Graad 8-9Voetslaner & Sterrekunde
Juniors: Graad 8-9Kamplewe & Touwerk
Juniors: Graad 9Natuurbewaring & Vuurwapens
Seniors: Graad 10Kampbeveiliging & Leierskapvaardighede
Seniors: Graad 11Selfbehoud
Buitegroep Slegs op uitnodiging
Graad 12Matrieks
Volwassenes: SterretjiesVeldwerkspesialisasie

Thaba Veldwerkkamp

Graag nooi ons alle Verkenners en vriende uit na Thaba Kamp 2019. Thaba Kamp is nie net nog ‘n Verkennerkamp nie, jy kom huistoe, waar lewenslange vriende op jou wag en ons vir mekaar omgee.

Kampdatum: 23 – 30 Maart 2019

Kampbrief: Volwassenes (Offisiere, Heemraadslede en Staatmakers)

Kampbrief: Verkenners

Ons bied hierdie jaar ‘n wye verskeidenheid nuwe veldwerk- en avontuurkursusse aan vir elke graadgroep – teen ‘n billike, verminderde fooi.

Graad Spesialisasie
8VELDONTDEKKERS
Veldstudie
Kamplewe
8JAGTERS
Jag en Wildbeheer
Boogskiet
9BITTEREINDERS
Veldvernuf
Paraatheid
9NOODWERKERS
Nuwe Veldredding SO
Kaart- en Satelietkompas
10BRANDWAGTE
Kampbeveiliging
Radiospraak
10VELDWAGTERS
Veldwagter
Radiospraak
11PADVINDERS
Veldselfbehoud
Waardes
11-12KOMMUNIKATOR
Kommunikasie
Joernalistiek
(slegs op spesiale versoek)
11-12ASST-VELDWAGMEESTER
Nutsman
(slegs op spesiale versoek)
12RIGTERS
Dienaar-Leier
Burgerskap
(slegs per uitnodiging)
VolwassenesRAAKVATTERS                 
Spanhantering                                                                                                 
Praktiese Spanhantering

Kampinligting

Aanmelding: Rigters, Brandwagte en Veldwagters – Saterdag 23 Maart 2019 om 09:00

Aanmelding: Veldontdekkers, Jagters, Padvinders, Bittereinders en Noodwerkers – Sondag 24 Maart 2019 om 09:00

Kampafsluiting: Sondag 30 Maart 2019 om 14:00

Sperdatum vir inskrywings:Woensdag 6 Maart 2019

Transvaal Verkennerkoukus

Die Transvaal se Gebiedsjeugraad bied met trots die Verkennerkoukus aan. Ontdek die leier binne jou en kry die Leierskapsvaardighede kenteken daarby: Die Verkennerkoukus is ʼn geleentheid vir Verkenners van regoor om bymekaar te kom om te gesels oor die sake wat vir die Verkenners belangrik is en om jou leierskapsvaardighede verder te ontwikkel. Skryf in vir hope pret en die geleentheid om ʼn klomp nuwe vriende te maak! Moet nie jou vlug verpas nie want dit is ʼn belewenis van ʼn leeftyd.

DATUM:Vrydag 1 Maart tot Sondag 3 Maart 2019
TYD:Registrasie vanaf 18:00 tot 19:00.
Afsluiting is om 10:00 Sondag.
PLEK:Hartbeesfontein Kampterrein
KOSTE:R450 per persoon
INSKRYWINGS:Klik op dié skakel om in te skryf: https://inskrywings.voortrekkers.co.za/skryfin/gjr2019
Inskrywings sluit Donderdag 21 Februarie 2019.
Geen laat inskrywings word aanvaar nie.
NAVRAE:Kontak gerus GJL Esmari Pretorius by [email protected] met
enige navrae.
BRIEWE:
Inligtingsbrief vir alle Verkenners 
Oproep vir Oord- en Kommandojeugleiers

Jakaranda PD Gebiedskamp

Jakaranda kamp word vanjaar aangebied vanaf Woensdag 20 Maart tot Sondag 24 Maart 2019.

Kom kamp saam met die 35-ste Jakaranda Voortrekkerkamp op Die Voortrekkerplaas te Hartebeesfontein, sowat 50km noord van Pretoria. En ons hou ‘n deurlopende verjaarsdagfees. Jakaranda kamp word vanjaar aangebied vanaf Woensdag 20 Maart tot Sondag 24 Maart 2019.

Kamptema:”Reik na die sterre”

Sluitingsdatum: Vrydag 1 Maart 2019.

GRAADSPESIALISASIES
1Kind van Jesus
2Veldkook
3Handwerk / Plantwaarneming
4Noodhulp / Vasbyt / Versamelkuns
5Ekosorg / Touwerk / Weerkennis
6Beeldende kunste / Redding / Spoorsny /Sterrekunde
7Medemens / Erfgrond

Jakaranda bemarkingspamflet

Kampbrief – Kommando

Kampbrief – Kampeerder

Inskrywingsvorm

Kommando Opsommingvorms (EFG)

Hoëveld Penkop- en Drawwertjiekamp

Die Hoëveld Penkop- en Drawwertjiekamp vind plaas gedurende die Maart skoolvakansie.
Kamptema: [email protected]ëveld – Vuur Jou Toekoms aan.

Datum: Woensdag 27 Maart 2019 om 08:00 tot Sondag 31 Maart 2019 om 12:00 .
Plek: Voortrekkerterrein Hartbeesfontein sowat 50 km Noord vanaf Pretoria.
Sluitingsdatum: 7 Maart 2019

Kommandoleier – Kampbrief
Kampbrief – Ouers
Inskrywingsvorm: Vorm A – Penkop en Drawwertjies
Inskrywingsvorm: Vorm B – Volwassenes / Verkenners / Kleuters
Vorm C & D – Opsomming vir Penkop en Drawwertjies / Volwassenes / Verkenners / Kleuters

Inpaklys

GraadSpesialisasie
Graad 1Spele
Graad 2Veldkook
Graad 3Handwerk / Spoorkennis
Graad 4Vasbyt / Plantekennis / Noodhulp
Graad 5Touwerk / Weerkennis
Graad 6Spoorsny / Kommunikasie / Sterrekunde
Graad 7Medemens / Veldbewustheid
Volwassenes Volwasse intreekursus

Rhus Keeti Avontuurkamp

RhusKeeti Avontuurkamp is ‘n Verkennerkamp wat jaarliks tydens die Maart skoolvakansie op die Tarentaalstraat kampterrein aangebied word.

Kampdatum: Saterdag 23 Maart 2019 tot 30 Maart 2019.

Sluitingsdatum: 23 Februarie 2019.

Kampbrief

Beloer die kursusse wat aangebied word by www.rhuskeeti.co.za en skryf in by https://inskrywings.voortrekkers.co.za. Hoekom doen ons dit so?  Want hier praat ons jou taal – Digitaal!

Daar is ook ‘n opwindende nuwe kursus wat aangebied word.
Gaan lees alles daaroor en spring vinnig – inskrywings is beperk en geen plekke word bespreek nie.

Sien jou op Rhus keeti Avontuurkamp en kom kyk wat jou X-faktor is!

Graad Spesialisasie
Graad 8-9 Veldvernuf
Verfbal
Graad 8-12    Boomidentifisering
Digitale kommunikasie
Voëlidentifisering
Fotografie
Sterrekunde
Graad 10-12     Bergfietsry
Jag en Wildbeheer
Rotsklim
Gevorderde boogskiet
Kampbeveiliging
Spysenierng
Graad 11-12  4×4 Veldry
Ruimte / Tegnologie
Ruimteselfbehoud