Die Transvaal PD-Voorslagkamp vir alle graad 7’s vind vanjaar plaas gedurende die naweek van 7-9 September 2018.
Die volgende dokumentasie word hiermee beskikbaar gestel:
Die kampbrief en inskrywingsvorms sal later beskikbaar gestel word.
Vir enige navrae in die verband kontak gerus vir Izelle Ryan by die gebiedskantoor ([email protected] of 012 430 3914).