Tant Tibbie Visser

Kom kuier saam met Tant Tibbie Visser Voortrekkers gedurende Augustus 2022 en leer speel-speel meer van: Ek Weet óf Veldkook óf Junior Paraatheid óf Ruimtewaarneming óf Brandweer.

Datum: 12-14 Augustus 2022

Plek:    Graad 1, 3, 4,5,6,7 – Impala Kompleks en Graad 2 – Mooifontein Voortrekkerterrein, Birchleigh.


Uitnodigingsbrief

Saambringlysie

Kommando opgaafvorm

Graad

Spesialisasie

1

Ek Weet

2

Veldkook

3

Junior Paraatheid

4

Ruimtewaarneming GGA status

5 en 6

Brandweer

7

Dagbreek