Tant Tibbie Visser GGA

Tant Tibbie Visser GGA (2018/19)

Wel hiermee ‘n geleentheid om saam met Tant Tibbie Vissser en Suiderlig Voortrekkers die sterre te beloer….

Die beste tyd daarvoor is natuurlik in Augustus.

Kom beleef die sterre saam met mede penkop en drawwertjie vriende vanaf Saterdag 25 Augustus 2018 tot Sondag 26 Augustus 2018.

Sluitingsdatum: 27 Julie 2018

Uitnodigingsbrief en inskrywingsvorm. (Kliek op die blou skrif vir die uitnodiging en inskrywingsvorm)

 

Graad Spesialisasie
Graad 4 Ruimtewaarneming