Tant Tibbie Voortrekkers (Oord Oosvaal) bied ‘n besondere groep spesialisasies aan vir oud en jonk gedurende naweek 10-12 Junie en 13-14 Augustus 2022.
Kom leer meer van Noodhulp, Padveiligheid, Noodhulp, Fietsry, Touwerk, Spoorsny en Verkeersveiligheid gedurende naweek: 10-12 Junie 2022.
Ruimtewaarneming word aangebied gedurende naweek 13-14 Augustus 2022.
Natuurlik word die Graad R’s en Graad 7’s ook bederf!
Graad R (Pret om die draai) – Saterdag 11 Junie 2022
Graad 1 (Padveiligheid) – Saterdag 11 Junie 2022
Graad 2 (Noodhulp) – Saterdag 11 Junie 2022
Graad 3 (Fietsry) – Saterdag 11 Junie 2022
Graad 4- (Ruimtewaarneming) SLEGS AANGEBIED OP 13-14 AUGUSTUS 2022
Graad 5 (Touwerk) – 10-12 Junie 2022
Graad 6 (Spoorsny) – 10-12 Junie 2022
Graad 7 (Voorslag voorbereiding) – 10-11 Junie 2022
Verkenners (Verkeersveiligheid) – 10-11 Junie 2022