TANT TIBBIE VISSER VOORTREKKERS GGA

Datum: Vrydag 7 Mei 2021 tot Sondag 9 Mei 2021

Plek: Impala Kompleks (Rooiboslaan 46, Aston Manor, Kempton Park)

Sluitingsdatum: 26 April 2021

Kom kuier saam met ons en leer meer …

Graad Spesialisasie
Graad 1 Padveiligheid
Graad 2 Noodhulp
Graad 3 Fietsry
Graad 4 Ruimtewaarneming
Graad 5 Touwerk
Graad 6 Spoorsny
Graad 7 Voorslag voorbereiding

Uitnodigingsbrief en inskrywing

Saambringlys