Tant Tibbie Visser

Wel hiermee ‘n geleentheid om saam met Tant Tibbie Vissser en Suiderlig Voortrekkers die sterre te beloer …

Die beste tyd daarvoor is natuurlik in Mei 2019.

Kom beleef die sterre saam met mede penkop en drawwertjie vriende vanaf Vrydag 17 tot Sondag 19 Mei 2019.

Inskrywingsvorm – Ruitewaarneming (Kliek op die blou skrif vir die uitnodiging en inskrywingsvorm)

Inskrywingsvorm – Spoorsny (Kliek op die blou skrif vir die uitnodiging en inskrywingsvorm)

Begindatum: Spoorsny: 17 Mei 2018 (18:00) / Ruimtewaarneming: 18 Mei 2019 (13:00).

GraadSpesialisasie
4Ruimtewaarneming
6Spoorsny