Boerplek (Gebiedskantoor)

Terrein en fasiliteite

Boerplek is die tuiste van ons gebiedskantoor vanwaar alle administratiewe sake en kommunikasie hanteer word. Voortrekkers kan die springkastele en ander bemarkingsmateriaal hier huur.

Die Boerplek het ook ‘n konferensiefasiliteit met ‘n toegeruste kombuis, wat dit ideaal maak vir vergaderings van tien tot twaalf mense.

Kom geniet ‘n koppie boeretroos in ‘n atmosfeer van Voortrekkerkultuur.

Kantoorure:

Maandag, Dinsdag en Donderdag: 08:00-16:00

Woensdag: 11:00-16:00

Vrydag: 08:00-14:00

Ligging

Francis Baardstraat 990, Hatfield

Besprekings

Besprekings kan by Izelle Ryan gemaak word.
Kontaknommer: 012 430 3914 of 082 856 2981
E-posadres: [email protected]

Vir meer inligting oor Izelle Ryan kliek gerus hier.

Foto’s