Terrein en fasiliteite
Die Dirkie Uys Voortrekkersentrum is perfek vir die aanbied van kleiner werksfunksies en gesellighede in die hartjie van die stad.
Die volgende fasiliteite is beskikbaar:
- saalkompleks;
- kombuis;
- ‘n opelug braaifasiliteit;
- ablusiegeriewe vir dames en mans; en
- veilige parkering binne die terrein.
Ligging
Laerskool Anton van Wouw, Deystraat, Nieu Muckleneuk, Pretoria
Besprekings
Besprekings kan by Jolien de KlerkĀ gemaak word.
Kontaknommer: 083 325 4469
E-posadres: [email protected]