Terrein en fasiliteite
Die Hatfield Voortrekkerterrein is ideaal vir die aanbied van kleiner werksfunksies en gesellighede in die hartjie van die stad.
Die volgende fasiliteite is beskikbaar:
- saalkompleks met binnehof;
- aparte kombuis;
- onderdakse braaigeriewe; en
- ablusiegeriewe vir dames en mans.
Ligging
Duxburyweg, Hatfield, Pretoria (agter die Hillcrest swembad en oorkant die Brooklyn Polisiestasie)
Besprekings
Besprekings kan by Denina Bernard gemaak word.
Kontaknommer: 082 781 3155
E-posadres: [email protected]