Terrein en fasiliteite
‘n Kommune vir Afrikaanse studente wat binne loopafstand van die Universiteit van Pretoria se hoofkampus in Hatfield.
Huise
Elke huis het:
- vier kamers met ‘n ingeboude hangkas en werksblad met drie laaie;
- ‘n kombuis met stoofplate, mikrogolfoond en ‘n ketel; en
- badkamer met badkamerkassies, wasbak, stort en toilet.
Die groot huis
Die groot huis het:
- ses kamers met ‘n ingeboude hangkas en werksblad met drie laaie;
- ‘n sitkamer
- ‘n kombuis met stoof, mikrogolfoond en ‘n ketel; en
- twee badkamers met badkamerkassies, wasbak, stort en twee toilette.
Ontspanningsarea
Die ontspanningsarea is anter die groot huis geleƫ en beskik oor:
- ‘n braaiarea met ‘n ingeboude braai; en
- pooltafel.
Waskamer
Die waskamer beskik oor:
- ‘n wasbak;
- wasmasjien; en
- strykarea.
Skoonmaakdienste:
Skoonmaker vir algemene areas van Maandag tot Vrydag.
Afdakke vir voertuie:
Afdakke vir voertuie is beskikbaar aan die agterkant van die erf asook veilige parkering. Die erf is omhein met elektriese omheining en daar is afstandbeheertoegang.
Ligging
Francis Baardstraat 996, Hatfield
Verhurings
Meer inligting oor verhurings is beskikbaar by Izelle Ryan.
Kontaknommer: 012 430 3914 of 082 856 2981
E-posadres: [email protected]
Vir meer inligting oor Izelle Ryan kliek gerus hier.