Terrein en fasiliteite
Sytze Wierda is in Wierdapark geleĆ«. Hierdie sentrum het ‘n groot saal, ‘n kleiner saaltjie vir vergaderings, ingangsportaal, ablusiegeriewe vir dames en mans, ‘n ruim kombuis, twee muurbalbane (met ‘n kombuis en ablusiegeriewe van hul eie) en ‘n groot terrein met veilige parkering. Daar is ook ‘n mooi tuin en klimrame vir die kleinspan.
Ligging
Friedriche laan, Wierdapark, Pretoria
Besprekings
Besprekings kan by Almarie van den Berg gemaak word.
Kontaknommer: 072 393 8517 of 012 654 6741
E-posadres: [email protected]