Thaba Voortrekkerkamp:I-Kamp

Graad 8 VERKENNERS van 2020: Gr 7 is verby en die hoërskool wag!

Skud op en moenie die geleentheid mis nie! Kom berei jou dan eers voor as Christen kryger op Thaba se I-KAMP.

Alle Verkenneroffisiere word uitgenooi om meer te kom leer oor Verkennerlewe en wat van jou verwag word as Verkenneroffisie!

Kom beleef GRIT: GELOOF ● RESPEK ● INTEGRITEIT ● TROTS

Datum: Sondag 08 Desember 2019 om 10:00 tot Dinsdag 10 Desember 2019 om 16:00

Waar: Op die plaas KLIPKOP, net buite Brits

Kostes: R485-00 per persoon

Inskrywing via webblad: www.thabakamp.co.za

Inskrywings open op 14 Oktober 2019 en sluit 17 November 2019 om 22:00.

Uitnodigingsbrief: 2020 Graad 8’s

Uitnodigingsbrief: Verkenneroffisiere