Totius Voortrekkers GGA/GGN

Totius se jaarlikse GGA/GGN word aangebied vanaf Vrydag 17 Augustus tot Sondag 19 Augustus 2018 op die FAK Udolpho Jeugterrein, buite Parys op die Sasolburgpad.

Kom kuier en geniet die naweek saam met ons!

Inligtingsbrief

Inskrywings: Skryf asb elektronies in by https://goo.gl/forms/yYBtJlPp8pAaW5iY2

Sluitingsdatum vir inskrywings: Vrydag 10 Augustus 2018

Graad Spesialisasie Wanneer Koste
Graad 0 Diere in die omgewing Saterdag 07:30 tot 15:00 R100
Graad 1 Tuinier Saterdag 07:30 tot 15:00 R100
Graad 2 Dierewaarneming Vrydag 17:00 tot Sondag 11:00 R230
Graad 3 Handwerk Vrydag 17:00 tot Sondag 11:00 R230
Graad 4 Dierekennis Vrydag 17:00 tot Sondag 11:00 R230
Graad 5 Kampeerder Vrydag 17:00 tot Sondag 11:00 R230
Graad 6 Afrikanertradisies Vrydag 17:00 tot Sondag 11:00 R350
Graad 7 Afrikanerkind Vrydag 17:00 tot Sondag 11:00 R350
Graad 8-12 Touwerk Vrydag 17:00 tot Sondag 11:00 R350
Graad 8-12 Spyseniering Vrydag 17:00 tot Sondag 11:00 R350
Graad 8-12 Manne en Vroue uit die Bybel Vrydag 17:00 tot Sondag 11:00 R350