Die Graad 7’s kan vanjaar die Transvaal Voorslagkamp kom geniet op Hartbeesfontein Voortrekkkerplaas. Die kampdatum is vanaf 3 – 5 September 2021.
Registrasie vind plaas op Vrydag 3 September 2021 vanaf 16:00 tot 18:00 by die administratiewe kantoor.
Vrydagaand se aandete vir volwassenes is om 17:30 en aandete vir die kinders om 18:30. Ons kampopening is om 19:15.
Kom kamp saam met ons!
Inligtingsbrief: Tvl 2021 Voorslagkamp uitnodiging