Die jaar het op ‘n hoë noot afgeskop met ‘n baie suksesvolle Voriesaamtrek …
Ons kan dus met groot dankbaarheid in ons harte 2022 ingaan met ‘n Blye Vooruitsig!
Ontvang hiermee die volgende dokumentasie:
- Transvaal verwelkomingsbrief.
- Gewysigde Transvaal Gebiedsjaarprogram (25 Januarie 2022). Datums van Transvaal Staatmakers se aktiwiteite en die gewysigde datum van die Voorslagkamp is op die nuutste weergawe van die jaarprogram.
- Gewysigde 2022 GGA/GGN datums en spesialisasies.(27 Januarie 2022)
- Opsomming van Transvaal Gebiedskampe: Kampdatums en spesialisasies – PD Gebiedskampe en Verkenner Gebiedskampe.