Transvaal Gebiedskantoor

Die Voortrekkers Transvaal se gebiedskantoor sal gesluit wees op Vrydag 24 Mei 2019. 

Enige dringende navrae kan verwys word na AGL Administrasie, Elsa Schnetler (082 707 2010 / [email protected]).

Jammer vir die ongerief!