Transvaal Gebiedskantoor

Die Voortrekkers Transvaal se gebiedskantoor sal gesluit wees op Vrydag 31 Mei 2019. 

Ons kantoorbestuurder neem familieverantwoordelikheidsverlof as gevolg van haar ouers se operasie. Baie sterkte Izelle. Julle is in ons gebede.

Enige dringende navrae kan verwys word na AGL Administrasie, Elsa Schnetler (082 707 2010 / [email protected]).

Jammer vir die ongerief!