Die gebiedskantoor se kantoorure sal as volg wees vanaf Maandag 10 Junie tot Vrydag 21 Junie 2019: 08:00-12:30.
Neem asseblief kennis dat die gebiedskantoor gesluit sal wees op Vrydag 14 Junie 2019.
Die skole sluit op Vrydag 14 Junie 2019 en heropen op Dinsdag 9 Julie 2019.
Geniet julle welverdiende vakansie en voortrekkerkampe!
Kontak AGL Elsa Schnetler vir enige voortrekker noodgevalle: [email protected] / 082 707 2010.