Transvaal gebiedskantoor

Neem asseblief kennis dat die gebiedskantoor is gesluit vandag, Donderdag 11 Julie 2019.

Die gebiedskantoor sal op Maandag 15 Julie 2019 en Dinsdag 23 Julie 2019 vanaf 13:00 gesluit wees.

Jammer vir enige ongerief.

Kontak asseblief AGL Elsa Schnetler vir enige voortrekker noodgevalle: [email protected] / 082 707 2010.