Gebiedskantoor: Die Gebiedskantoor is verheug dat Suid-Afrika uiteindelik op Vlak1 kan funksioneer en ons kan nie wag dat almal kom kuier by die Gebiedskantoor nie …
Vloeibare anti-bakteriese Handwasseep is teen ‘n billike prys te koop by Transvaal Gebiedskantoor
Vloeibare anti-bakteriese Handwasseep
Kom kuier en koop vloeibare anti-bakteriese Handwasseep vir jou huis, karavaan en kantoor
Kantoor gesluit: Die langnaweek wink en dus sal die Gebiedskantoor gesluit sal wees op Vrydag 25 September 2020.
Kantoorure: Ons kantoorure sal vanaf 1 Oktober 2020 as volg wees
Maandae, Dinsdae, Donderdae: 08:00 – 16:00
Woensdae: 12:00 -16:00
Vrydae: 08:00-14:00
Hoop om jou binnekort te sien by die Gebiedskantoor!