Transvaal Gebiedskantoor gesluit

Neem asseblief kennis dat die Transvaal gebiedskantoor gesluit sal wees op Vrydag 17 September 2021.

Jammer vir enige ongerief wat die kantoorsluiting mag veroorsaak.

Enige dringende navrae kan verwys word na AGL Administrasie, Elsa Schnetler (082 707 2010 / [email protected] / [email protected]

Groete

Transvaal Gebiedskantoor