Transvaal Gebiedskantoor gesluit

Die Voriesaamtrek vind plaas gedurende die komende naweek: 21-23 Januarie 2022 by die Hartbeesfontein Voortrekkerplaas.

Neem asseblief kennis dat die gebiedskantoor gesluit sal wees op Vrydag 21 Januarie 2022, teneinde hulp te verleen op die Voortrekkerplaas.

Kontak gerus AGL Administrasie, Elsa Schnetler, met enige dringende navrae (082 707 2010/ [email protected]).

Reis veilig en sien julle op die Voortrekkerplaas!