Transvaal Gebiedskantoor gesluit

Die gebiedskantoor sal gedurende die Maart skoolvakansie gesluit wees vanaf Dinsdag 22 Maart tot Vrydag 25 Maart 2022.

Jammer vir enige ongerief wat die sluiting van die gebiedskantoor mag meebring.

Kontak gerus AGL Administrasie, Elsa Schnetler, met enige navrae (082 707 2010 / [email protected])