Transvaal gebiedskantoor se kantoorure

Transvaal Voortrekkers se gebiedskantoor se deure was gesluit op Donderdag 26 Maart 2020,ten einde gehoor te gee aan die inperkingstydperk soos afgekondig, maar dienslewering het onverpoos voort gegaan.

Die gebiedskantoor is nou vir langerure oop vir alle voortrekkerlede. Besoek ons gerus op  Dinsdae, Woensdae en Donderdae vanaf 09:00-12:30. kontak gerus vir ‘n afspraak, indien enige ander besoektyd gereël moet word.

Op ander werksdae hanteer Izelle Ryan, nog steeds alle voortrekker, SAS2 asook kommune navrae per e-pos.

Kontakbesonderhede van Izelle is as volg: 082 856 2981 / [email protected]