Transvaal Gebiedskantoor sluit

Die langnaweek wink en die Transvaal Gebiedskantoor sluit vir ‘n welkome ruskansie!

Neem asseblief kennis dat die gebiedskantoor sluit op Woensdag 20 Maart 2019 om 14:00 vir die langnaweek en sal weer open op Maandag 25 Maart 2019 om 08:00.

Indien daar enige Voortrekker noodgevalle is, kan AGL Administrasie, Elsa Schnetler, (082 707 2010 / [email protected]) gekontak word.

Geniet julle langnaweek, vir diegene wie nie werk nie!