Transvaal Gebiedskantoor

Die Voortrekkers Transvaal se gebiedskantoor sal gesluit wees op Vrydag 21 September 2018 en Maandag 24 September 2018.

Enige dringende navrae kan verwys word na AGL Administrasie, Elsa Schnetler (082 707 2010 / [email protected]).

Jammer vir die ongerief!

Geniet julle langnaweek!