Transvaal Kersboodskap

GL Zandra Machin se spesiale kersboodskap vir elke Voortrekkerlid, Ouer, Jeugvriend en kennis van Transvaal Voortrekkers:

Beste Voortrekkers,

2020 was ‘n baie uitdagende jaar; en tog kyk ons ook terug op ’n jaar van groot genade!

Ons wens elke voortrekkergesin ‘n geseënde Christusfees, gevul met vreugde en vrede toe!

Mag 2021 voorspoed en goeie gesondheid vir elkeen inhou.

Gebiedsdagbestuur – Die Voortrekkers Transvaal

 

Pierre Horak som 2020 treffend saam met die volgende gedig

Gegrendelde Lewens