Transvaal Omsendbrief November 2019

Die Desember 2019 skoolvakansie wink en dis ongelooflik om te dink dat die vierde skooltermyn bykans verby is. Ontvang hiermee die die laaste omsendbrief vir 2019 tesame met die gebiedsraad GDB  terugvoerverslag vir termyn 2017-2019, Transvaal 2020+ aktiwiteite, 2020 gebieds – en- staatmakerjaarpogramme. 

Transvaal omsendbrief November 2019

Gebiedsraad GDB verslag 2017-2019 

Transvaal 2020 en verder aanbieding

Transvaal 2020 gebiedsjaarprogram

Transvaal 2020 Staatmakerjaarpogram